VoetsporeStaffel 13 Bild hinzufügenFolgennummer2KalahariOverviewDie nuwe reeks begin in die Kalahari. In die Dawid Kruiper-munisipaliteit besoek hulle die dorpe Rietfontein, Groot Mier en Philandersbron. Ná ’n besoek aan Hakskeenpan gaan jag hulle by Loch Broom en neem dan die effek van die Kalahari-pypleiding op die streek waar. Die episode word afgesluit met 'n besoek aan ou vriende by Riemvasmaak.Air dateAugust 5, 2019Runtime (min)50